AV
Anine V

1 reviews | Active since May 2010

07 Sept 2015, 11:58

Geen terugvoering soos belowe.

Wonderlike goed gehoor van die franchise. Spesiaal 'n afspraak gemaak by die Menlyn Mall-tak by 'n spesifieke persoon en al die pad soontoe gery. Uitdruklik gevra of my begroting vir hul in orde is en of ek hul tyd gaan mors. (R25 000 + begroting). Daar is belowe om my na afloop van die \afspraak"te ****ak via e-pos met wat sy kon uitvind by die eienaar van die franchise. Ek het al twee keer ges***el net om te hoor dat die ontwerper nie op die oomblik / daardie dag in is nie. Nog geen e-pos nie. Vandag al twee weke terug. Uiters SWAK diens! <br> <br> Dit lyk vir my na 'n \""voor blink"

0
Replies (0)