1 reviews | Active since Mar 2016
unprofessional service
Saak no 4391/15
Sedert Julie 2015 het Deon Pretorius Prokureurs instruksie gekry om Elizabeth de Bruyn te dagvaar vir uitstaande geld. Hulle is tot R 5000 - 00 betaal vir die saak op hulle raming.
Geen terugvoering is van Deon Pretorius Prokureurs ontvang nie. Moes constant hulle ****ak anders geen idee gehaat wat aangaan met die saak.
By navrae wat sedert September 2015 gereeld deur die kli?nt (Nico van Rensburg) gedoen is, daar telkens ges? dat die korrespondente nie vir Elizabeth in die hande kon kry sodat die vonnis op haar bedien kon word nie.
Die terugvoering wat n? vyf maande ontvang is, is daar ges? dat die balju van Benoni nie vir Elizabeth kon op****r nie.
Ek (Nico van Rensburg) het self in Januarie 2016 met die balju (Quinton Reinders) in Benoni gepraat.
Ek het self weer navraag (by balju) gedoen en op Vrydag 29 Januarie 2016 het Elizabeth die dagvaardiging vir die be****legging onderteken.
Ek het weer op 3 Maart met die balju in Benoni gepraat en volgend hulle is alles aan die prokureurs deurgegee en hulle (balju) wag op instruksie van die Deon Pretorius Prokureurs.
Tot op hede 3 Maart 2016 het Deon Pretorius Prokureurs geen terugvoering aan my gegee nie.