1 reviews | Active since Feb 2020
Ek volg net met n update oor my geval van 10/2/2020... Na vele oproepe, besoeke en boodskappe by sy maatskappy het ek nog Geen uit**** wat moet of gaan gebeur.. My motor kry net verdere skade na my kwotasies om dit te herstel by ander paneelkloppers, omdat ek weier Dat hy verder aan my voertuig werk. Hy het op 13/01/2020, na ek my eerste kwotasie aan hom gaan oorhandig het, gevra vir n t****e kwotasie, en Dan sy prokureur te Nader vir verdere handling.. Ek is op 14/ 01/2020 na die t****e maatskappy vir kwotasie en dit dadelik vir hom geneem, en gewag vir verdere besluit.
Twee weke na die datum, het ek nog Geen taal of tyding ontvang.. Ek is Baie besig, maar besluit om daar te stop wanneer ek kans het.. Aangesien ek Geen terugvoer kry, nooit nie... Sy admin dame het telke male gese hy is nie daar nie, en Sal boodskap oordra.. Sy het ges***el en my email adres gevra, want Mnr Hendricks sou my die uit**** stuur van sy besluit.. Niks het gebeur na 2 weke. Ek is terug soon toe met die nuus dat hy on die Kaap is.. Geen verdere boodskappe is aan my oorgedra.
Ek het Mnr Hendricks ges***el dieselfde middag en gese ek is nou moeg gewag, sy houding was vreeslik onprofesioneel gedurende ons gesprek, en gese hy het die dame opdrag gegee om vir my te ek Kan my motor vat na enige plek die einde van Feb.. Hy het gese ek dreig hom, en om daai rede Sal hy nou nie my motor laat regmaak, hy Sal dink dAroor en Vrydag, Vandag, terugkom na my met n antw.. Byvoel nie hy Wil dit Meer laat regmaak.. Ek het gese, ek het tyd.... Wag Dan Al so lank...
Vandag 14/02/2020 om 14h00 s***el ek hom Weezer... Want ek het nog Geen antwoord nie.. Sy terugvoer was, Dat hy weer my Kar sou regmaak, maar aangesien dinge nou lelik raak en ek hello Peter betrek het, hy nou eers gaan vakansie Hou en Dan Maandag sy Prokureur Sal ****ak......
Kom ons Hou duime vas....
Uiterse Uiterse swak diens.. Ek het nog vele staaltjies en bewyse tussen 2/07/2019 en 14/02/2020....
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.