MM
Marianka M
1 reviews | Active since Oct 2017
22 Oct 2018, 11:33
Dentist on saxby
Ek en my dogter het n besoek by Dr Van Vuuren gehad in Mei 2018. Die eerste rekening wat ek ontvang het nadat ek hulle gevra het vir die rekening is in September 2018 en hulle rede vir dit was -"Die rede hoekom dit so lank gevat het is daar was te kort aan staf gewees en was daar `n "backlog". Van hulle ontvangdame. Ekt gevra hulle moet dit aan die medies deur stuur en die medies het gese hulle moet die dental risk company bel om te verduidelik hoekom die claim so laat submit is waar hulle natuurlik weier en besluit het hulle gee ons oor aan die prokereurs.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)