ED
Engela D

1 reviews | Active since Oct 2021

20 Oct 2021, 15:03

Dentist @ Health

Ek het maart 2021 tandarts toe gegaan. Daar was baie werk aan my tande. Die dr het goedkeuring by my medies gevra. Medies het gese goedkeuring is nie nodig nie. Verwysing nr gegee. Goedkeuring vir 5 tande per dag. Dr het my hele mond in 1 sessie gedoen. Medies wyer nou om te betaal want die dr het nie die riglyne nagekom. Nou soek hulle amper R17 000.00 by my want die rekening is nou my probleem.

0
Replies (0)