JJ
Johan J
1 reviews | Active since Mar 2022
14 Mar 2022, 09:24
Goeie diens
My motor was in vir herstelwerk en het ek uitstaande diens gekry by Dent Dr in Klerksdorp. Baie dankie aan die Dent Dr span, ek waardeer dit opreg.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)