JP
Jay P

1 reviews | Active since Jul 2020

01 Jul 2020, 12:43

Your Metro Police Officers are promoting Hate Speech

Terwyl almal probeer om plaas moorde te stop is die man besig om moeilikheid te stook op a Facebook groep Black Facebook, en wat dit erger maak werk hy vir die Metro Polisie in die Wes Kaap. Kyk net na van die comments.

Dit is nie reg nie julle. Ek wil nou nie ook stook nie, maar laat dit nou wees dit n blanke persoon so iets post is daar nou weer drama, nie net het 295 000 mense dit gesien op, maar dit is 295 000 mense wat nie die hele storie ken nie.

https://m.facebook.com/groups/***?view=permalink&id=***

En die is die regte storie

https://zululandobserver.co.za/76450/cattle-poisoning-investigation-changes-hands/amp?fbclid=IwAR3b9XdxUJh1aOt68CRPcEXcCoNAKY4a7BxsR6R7ZM_ENFAhLd8qHlAgNGk

0
Replies (0)