FJ
Franco J
1 reviews | Active since Dec 2012
06 Jun 2016, 06:55
plan approval stuck in limbo

Hello,

Ek het my planne ingehandig vir approval by Drakenstein Municipality in die Paarl op die 18de Maart 2016. Op die oomblik sit dit al lank vas by die stadsbeplanner. Die huis gaan so bietjie oor die bou lyne en hulle het toe vir my gese ek moet toestemming kry van 5 bure.

Na n gesukkel het ek uiteindelik die toestemming gekry van die bure. Maar hulle se nou hulle gaan nogsteeds adverteer. Ek dog die punt van die toestemming kry is dat hulle nie hoef te adverteer nie.

Kan iemand my asb help?

Vriendelike groete,

Franco

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)