PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
03 Sept 2018, 10:19
Dien geen doel as raadslid.Duvenage
As hulle eers in die raad van Pretoria munisipalitet is,is dit die einde. Hulle doen vir jou niks as jy vir hulle vra oor aangeleenthede wat hulle raak in die munisipalitet nie.D it is nou raadslid Duvenage wat jou glad nie antwoord nie mbt goed wat haar in die raad aangaan.Hulle is mos nou klaar in.Wag daar sal weer n vekiesing wees.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)