AB
Ans B

1 reviews | Active since Oct 2018

06 Nov 2018, 09:18

Terug trek van plasing

Demar estates het onderneem om bedrag terug te skryf dus is dispuut opgelos en trek en my plasing terug. Ek het ook hello peter versoek om plasing terug te trek aangesien klagte nie meer van krag is nie. Baie dankie aan Demar EState

0
Replies (0)