CS
Charl S

1 reviews | Active since Dec 2020

18 Jan 2023, 13:37

Delfino’s poor service. Aggresive management

Swakste diens in die hele Mosselbaai. Vuil glase, leë olyf bottles aangebied. Drankies laat en aggresiewe bestuurder genaamd Johan wat geen kritiek kan aanvaar nie. Toe ek aandring om eienaar te sien wys hy my in ‘n algemene rigting waar eienaar se kantoor sal of sou wees. Swak bestuur. Het gehoor ek kla en 2de keer opstaan en gevra vir bestelling. Swak bestuur Johan. Swak.

0
Replies (0)