HV
HENNIE V
1 reviews | Active since Jun 2025
02 Jun 2025, 14:41
Defy Service Centre Bloemfontein is swak
Defy Service Centre in Bloemfontein het van die swakste diens denkbaar. Hulle antwoord nie hulle fone nie. Sukkel tot 20 minute om iemand in die hande te kry. Indien jy `n toestel daar inboek vir herstel werk, dan vat hulle hulle tyd om te kyk wat fout is en dan vat dit wie weet hoelank om die parte te kry. Regtig patetiese diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)