CR
Christine R

1 reviews | Active since Feb 2019

10 Dec 2019, 17:43

Stop

Asb help my asb ek mev cee roux my man francois roux is oorlede 2012 hy ons niks voirsiening gemaak vir my en kinders ek nog nooit gewerk ek kry ongeskikheidspensioen permanent by sassa ek derdeparty geieis vir sy dood ek het toe huis gekoop saam my seun.mnr homan het ek 3jaar na my man se doid getrou.ek moes sy naam op huis sit ons gemeenskap van goedere getroud.hul toe huis gerigistreer.hy my ook gelos.huis verkoop.nou het hul huis ontrek by registrasie.hul al my kar kom haal.ek sukkel bly in mense se agteryard.ek kannie huur betaal.want hul huis gestop.asb help dat hul huis registreer voor vrydag.ek nie geld kry voor vrydag.ek nie kos of geen geld asb ek smerk magistraat van randfontein hul ook gebel asb help.*** my tel no.huis in randfontein asb

0
Replies (0)