1 reviews | Active since Oct 2017
Baie sleg dienste
Ek het op die 3de Oktober n tafel bestel (AXA Corner Desk - Left). Die Boksburg tak het gese hulle het die stock nie maar hulle gaan vir my een bestel van DURBAN af omdat hulle stock het. Gister - 12 Oktober 17, moes ek VRA wat gaan an hoekom hoor ek niks van julle af nie en hoe vorder my tafel.. Daar was gese dat die tafel wat hulle bestel het, kom van KAAPSTAD af maar hy kan dalk beskadig wees!!!!!!!!!!! Wat ek nie verstaan nie, toe ek by Decofurn Boksburg was, het hulle die DURBAN branch gebel vir stock nie KAAPSTAD nie. Nou is dit amper weke later en NOU bestel hulle een van DURBAN af!!!! So nou gaan ek nog 2 weke wag!
Ek is BAIE unhappy met julle dienste!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ek sal NOOOOOOOOOOOOIT weer by julle enige iets koop nie! Dis nie hoe julle, julle kliente moet hanteer nie.
Hi
We are so sorry to hear about your experience at our Decofurn Boksburg store. Kindly send us an email to info@decofurnsa.co.za with your invoice number & contact number so we can follow up and advise further.
Thanks & Kind Regards
Decofurn