DC
Dirk C
1 reviews | Active since Jul 2020
21 Jun 2024, 14:54
Wanneer Gaan my Naam skoon wees Ek het Nou klaar betaal en skuld Niks nie
Goeie dag Heidi by deptsafe hoe Gaan dit het jy Al nuus Vir my van my clearance certificate van deptsafe Ek is Mo's Nou klaar betaal hoe lank Gaan dit neem Om my Naam skoon te maak en Soos Jul Se die vlaggies af the haal en dat Ek Kan aan Gaan met my lewer
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)DC
Dirk C's updateReviewer Update
23 Jun 2024, 11:19Goeie dag Heidi dis weer Ek Se my jy het gese Ek is klaar met deptsafe Ek Moet net Vir RCS klaar betaal R3200 Ek het dit klaar dinsdag maar my Naam is nog Nie skoon dis Nou n week later ? Nou stuur deptsafe n sms Ek Moet 2580R betaal wat Ek skuld hoe Nou dis Nie wat jy aan my gese het Nie
DC
Dirk C's update23 Jun 2024, 11:19
Reviewer Update
Goeie dag Heidi dis weer Ek Se my jy het gese Ek is klaar met deptsafe Ek Moet net Vir RCS klaar betaal R3200 Ek het dit klaar dinsdag maar my Naam is nog Nie skoon dis Nou n week later ? Nou stuur deptsafe n sms Ek Moet 2580R betaal wat Ek skuld hoe Nou dis Nie wat jy aan my gese het Nie
DC
Dirk C's updateReviewer Update
23 Jun 2024, 11:22En Ek het die bewys aan jou ge whatup Nou soek Jul nog geld uit my Na jy gese het Ek hoef Niks meet te betaal nie
DC
Dirk C's update23 Jun 2024, 11:22
Reviewer Update
En Ek het die bewys aan jou ge whatup Nou soek Jul nog geld uit my Na jy gese het Ek hoef Niks meet te betaal nie
DC
Dirk C's updateReviewer Update
23 Jun 2024, 11:24Dit lyk my dit Gaan n Lang stories raak Om my Naam skoon te maak
DC
Dirk C's update23 Jun 2024, 11:24
Reviewer Update
Dit lyk my dit Gaan n Lang stories raak Om my Naam skoon te maak
DebtSafe's replyOfficial
24 Jun 2024, 10:56Goeie more.
Ek sal U boodskap oordra en dat die konsultant kyk en terugvoering gee.
Vriendelike groete
Ek sal U boodskap oordra en dat die konsultant kyk en terugvoering gee.
Vriendelike groete
DebtSafe's reply24 Jun 2024, 10:56
Official
Goeie more.
Ek sal U boodskap oordra en dat die konsultant kyk en terugvoering gee.
Vriendelike groete
Ek sal U boodskap oordra en dat die konsultant kyk en terugvoering gee.
Vriendelike groete
