JF
Janus F
1 reviews | Active since Mar 2018
26 Mar 2018, 11:37
Vry
Liewe Loren, Ek het nog nie opgehou met smile nie :) Nie net is ek vry van skuld nie, maar die banke skuld MY geld! Dis soos om die lotto 2 keer op een dag te wen. Baie dankie vir al jou moeite, ek waardeer dit opreg. Jy is die beste!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)