1 reviews | Active since Mar 2018
Toe ek aansoek gedoen het vir skuldhersiening , was ek reeds ver agterstallig op al my rekeninge. Na my egskeiding het ek al die skuld geerf en betaal my eks nie meer sy onderhoud nie. Ek kon nie glo toe Chris Coetzee vir my die bedrag gee wat ek sou moes betaal vir skuldhersiening nie. Ek is nou op datum en het genoeg geld vir my lewenskostes elke maand. Chris is professioneel, baie vriendelik en baie hulpvaardig. My verhoudingsbestuurder is Marinda en sy is ook uitstekend. Baie dankie vir alles Debtsafe.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.