DC
Dirk C

1 reviews | Active since Jul 2020

10 Jun 2024, 11:56

Swak diens depsafe

Nou maak depsave of Ek Mal is oor nannelle Nie Meer by deptsafe werk Nie nannelle was oor my begin van die Jaar en Sy het Vir my op die tellefoon gesprek gese Ek maak Junie 25 2024 maak Ek klaar met my skuld Nou is nannelle Nie Meer by deptsafe so deptsafe Ek dring daar op aan Om Al die band gesprek ke tussen my en nannelle Na my te stuur ASB nog n ding Absa is Nou klaar betaal Nou waar Kom die 4000R skuld op RCS Nou vandaan Ek betaal Elke maand my 2580R aan deptsafe Nou hoe is dit moontlik dat Ek after is met skuld

0
Replies (5)
DebtSafe
DebtSafe's reply10 Jun 2024, 13:16
Official
Goeie dag. 

Neem asb kennis dat ons konsultant wag vir U terugvoer op die epos wat sy gestuur het. 

Sodra terugvoer ontvang is- kan ons verder ondersoek instel en U op hoogte hou. 

Groete. 
DC
Dirk C's update10 Jun 2024, 13:38
Reviewer Update
En Ek wag Vir die band opname van my en nannelle julle recording Mo's as one Bel en as Jul Bel Kan Jul dit Vir my stuur ja en Ek wag Vir Jul depsafe bestuurder Om my te Bel van af vrydag
DebtSafe
DebtSafe's reply10 Jun 2024, 16:38
Official
Goeie dag. 

Ons sien dat Heidi U wel ge****ak het. 

Ons sal julle op hoogte hou van die vordering. 

Vriendelike groete.
DC
Dirk C's update10 Jun 2024, 17:13
Reviewer Update
Baie dankie dat Heidi my gebel het en was baie vriendelik gewees en my belowe Om my op hoogte te Hou en my so spoedig moontlik te Kan help dankie Heidi
DebtSafe
DebtSafe's reply12 Jun 2024, 10:31
Official
More Meneer.

Baie dankie. 

Ons hou U op hoogte. 

Groete.