1 reviews | Active since May 2018
Ek was by Debtsafe. Ek het n ongelooflike goeie ervaring gehad. Ek het met Nicky Rad gewerk. Hy was my relationship manager. Hy het uit sy pad gegaan om my te help. My op hoogte van sake gehou. Hy het selfs na ure my ge****ak om my in kennis te stel van sake. Ek is baie dankbaar dat ek hom in my span gehad het. Hy gee 100% vir sy kliente. Hy doen baie moeite en stap regtig die ekstra myl. Nicky baie baie dankie vir jou puik diens,hulp,en sommer net jou warm persoonlikheid wat mens bly bemoedig en ondersteun. Jy is PUI****
Liewe Carolin,
Baie dankie vir jou mooi kompliment,
Dit is mense soos jy wat dit die moeite werd maak om elke oggend weer op te staan en werk toe te gaan. Dit is nie net my werk nie, maar my passie.
Dankie dat jy Debtsafe gekies het om saam met jou die paadjie te stap.
Sterkte met die nuwe hoofstuk in jou lewe, ek wens jou alle voorspoed toe nou dat jy skuldvry is.
Vriendelike groete
Nicky Ras
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.