WB
Willem B

1 reviews | Active since Jul 2018

16 Jul 2018, 09:24

Goeie diens

Ek is baie dankbaar vir die hulpvaardigheid en goeie diens. Dit beteken baie om te weet dat die proses so maklik en vinnig kan wees en ek in goeie hande is. Uitstekende maatskappy. Dankie

0
Replies (1)
DebtSafe
DebtSafe's reply16 Jul 2018, 10:01
Official

Willem,

Baie dankie vir die kompliment. Ons is baie bly dat jy ons diens en ook die proses vinnig en maklik ervaar.

Groete,

Die DebtSafe Span