RR
Reinhardt R
1 reviews | Active since Apr 2018
10 Apr 2018, 15:03
Goeie diens
Ek wil net graag vir Samantha dankie sê vir haar puik diens. Sy het my so vinnig gehelp en kon ek gisteraand met 'n geruste hart gaan slaap. Met alle eerlikheid was dit seker nog die beste diens wat ek nog ooit ontvang het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)