HF
Hans F

1 reviews | Active since Mar 2018

27 Mar 2018, 12:49

Goeie diens

Ek was so moeg vir krediteure wat my gebel het elke dag en die manier hoe ek moes meet en pas om alles te probeer bekostig. Ek ervaar baie groot verligting sedert Anna-Marie by Debtsafe na my omsien en kan ek weer normal funksineer. Ek het minder bekommernisse en ek het ook geleer dat ek nie weer wil skuld maak nie. Uiteindelik kos dit net te veel en is dit nie die moeite wêrd nie. Dankie vir goeie en professionele diens.

0
Replies (0)