NJ
Neria J
1 reviews | Active since Feb 2018
12 Feb 2018, 15:33
Fantastiese Diens
Baie dankie aan Marinda vir uitstekende diens. Dankie dat jy altyd tyd maak vir my en vir my luister en dat jy al my navrae so goed hanteer. Sy is voorwaar `n aanwins vir Debtsafe.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)