1 reviews | Active since Jun 2024
Ek vertrou Nie meer Vir deptsafe Se woorde wat hul praat Nie swak swak
Ons het baie probleem met debtsa. Nou en Dan is daar n nuwe agend. En die laaste een wat Ek weet was annellen, en die 25 Junie 2024 sal ons laaste betaal datum gewees het ln die week toe.bel Jenine my en Se Vir my ons skild nog R2538 op ons ABSA credit kaart wat after stalig is. En toe stuur ABSA Vir ons n sms en Se ons is op datum met hule en ons het hulle klaar betaal en die rekening is nou gesluit by hulle. En toe jy debt safe Bel toe Se hulle Vir ons is agter.met.RCS one skuld nog R4000. En ons moet nog drie maande betaal teen R2580 per maand en oor drie maande sal dit wees R 7740 sal dit wees. En die bestuur sal Vrydag gebel het en hy het nie vir my gebel Nie. Ek Dirk Johannes Coetzee dring aan on Al die stem op op names tussun my en nannelle the stuur want deptsafe mask of Ek Mal is en Nie Weet waar van Ek praat Nie en ek dring aan dat die Groot kop van deptsafe my be maandag 12:00 die 10/02024 en Ek soe Al die bewyse van be taking van RCS /Absa Bank credit/ Ek soek van Mei 23 tot Mei 24 die regte bewyse Ek voel dat deptsafe my in doen Ek voel Nie veilig on depsafe aan te beveel Na Dept safe Nie Ek voel n men's Moet twee Keer dink well as daar dalk iemand (BV reg teenwordigger is wat my Kan gratis atvies kan gee sal Ek bly wees oja kan aRCS se hoof kantoor my Bel on my te bevestig hoeveel Ek skild aan RcS
Neem asb kennis dat ons konsultant wag vir U terugvoer op die epos wat sy gestuur het vr Meneer Coetzee.
Sodra terugvoer ontvang is- kan ons verder ondersoek instel en U op hoogte hou.
Groete.
Neem asb kennis dat ons konsultant wag vir U terugvoer op die epos wat sy gestuur het vr Meneer Coetzee.
Sodra terugvoer ontvang is- kan ons verder ondersoek instel en U op hoogte hou.
Groete.
