DC
Dirk C

1 reviews | Active since Jul 2020

06 Jun 2024, 20:03

Deptsafe swak diens

*** van deptsafe het Vir my gese Ek maak Junie 2024 Nou wat dit Junie is Nou Se julle dit is Nou Weet August 24 wat Gaan aan Nou skuld Ek Weer R4000 uit die bloute ?Nou Se julle R2580 Vir 3 maande betaal reg Dan is die bedrag R7740 Nou hoe werk dit so jul sit my meet in die skuld en as August 24 Kom Dan Kom jul seker met nog stories Ek Wil he die bestuurder Moet my more ogend Bel want Ek voel hier is iets Nie reg Ek Gaan Elke dag Vir deptsafe n boodskap stuur op hello Peter tot deptsafe die problem oplos

0
Replies (2)
DC
Dirk C's update07 Jun 2024, 13:25
Reviewer Update
Jul het my Nou nog Nie gebel nie
DebtSafe
DebtSafe's reply07 Jun 2024, 13:33
Official
Goeie dag. 

Dankie vir U navraag. 

Ons gaan U profiel na en sal binnekort na U terugkom. 

Vriendelike groete.

Debtsafe

Best regards,