SS
Sonia S

1 reviews | Active since Feb 2018

26 Feb 2018, 13:31

Dankie vir goeie diens!

Ek wil hiermee asseblief vandag vir Mari Botha bedank vir al haar hulp met my debt review aansoek. Ek het baie lank gewag vir terugvoer oor uitstaande balanse op my rekeninge om my skuld te kon klaar betaal. Sy het uit haar pad uit gegaan om dit vir my uit te sorteer en ek het die balanse binne enkele dae gehad. Die krediteure is klaar betaal, en sy het weereens alles in haar vermoe gedoen om my te help om paid up briewe te kry sodat my vorm 19 uit gereik kon word. Baie dankie vir al jou moeite Mari. Daar moet mense wees soos jy!

0
Replies (0)