FS
Fanus S
1 reviews | Active since Mar 2018
23 Mar 2018, 08:15
Dankie
Goeie More Graag wil ek die volgende met u deel.
Anne-Marie het my gehelp van die begin af en my laaste paaiement is op 26 Maart 2018. Die pad met haar was net n fees. Sy is n mens mens en daarby nog absoluut professioneel en op hoogte van haar werk ook. Hier het jy n STER beet in jou besigheid.
Baie dankie vir die lang maar goeie pad wat ek met u kon geloop het. Nelson Mandela het gese: Don’t matter how many times you fall – what matters is how you stand up again. Jullle het my weer met trots laat opstaan en in julle bedoel ek Anne-Marie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)