HM
Helen M
1 reviews | Active since Feb 2022
16 Mar 2022, 12:34
Memory Oosthuizen beste diens ooit.
Memory, waar begin ek om dankie te sê, toe ons so moedeloos was het jy ons pad langs gekom. Vir meer as 2 jaar het ons gesukkel om iets uit iemand te kry met geen reaksie of hulp nie. Jy het beheer geneem en binne 'n maand als uitgesorteer en ons het ons clearance certificate gekry. Ek hoop jou maatskappy sien jou harde werk en jou 200% lojaliteit raak. Jy is voorwaar 'n aan wins vir hulle. Mag God jou werk seen en bewaar ons kort baie meer van jou vandag in ons werksmag. Baie dankie is klein woordjies maar kom uit ons harte. Well done !!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)