IR
Ivan R
1 reviews | Active since Jan 2026
29 Jan 2026, 12:47
Happy
Fareed baie dankie jy is n baie vriendelike persoon en jy is ook n baie good bestuurder jy het my stap vir stap deer die julle proses gehelp ek verstaan nou beter jy kom my ook se hoeveel maande oor het om te betaal baie dankie ek kan nou met n geruste hart gaan slaap hou so aan met die good work
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)