JG
Joubert G

1 reviews | Active since Nov 2024

26 Nov 2024, 14:07

😡

Baie teleurgesteld 'n Ou met die naam Marvin het my gebel en hy het aangebied om my te help met my skuld en hy het vir my gesê dat ek oor 6 maande klaar sal wees om uit te vind dit was 'n leuen.. Ek wens jy vertel mense die waarheid DebtScan

0
Replies (1)
Debt Scan Debt Consulting Services
Debt Scan Debt Consulting Services's reply02 Dec 2024, 11:47
Official
Hi , Joubert

Dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is met ons administrateurspan gedeel. Hulle sal direk na jou uitreik. Alternatiewelik kan jy ons op whatsapp by +***8 bereik.  groete, 
Debt Scan