ZM
Zelna M
1 reviews | Active since Mar 2025
25 Mar 2025, 20:20
ZELNA
Shannon Lee is die beste beste este...kan haar inige tyd op haar knoppie druk tot ook laat in die aand soos vanaand die 25/325 om 7h30 en nie lank dan antw sy..ek love her . Baie dankie vir al jou hulp en geduld met my
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
26 Mar 2025, 06:24Goeie dag Zelna,
Baie dankie vir jou pragtige woorde! 😊 Ons is so bly om te hoor dat Shannon Lee jou met soveel toewyding en geduld bystaan – selfs laat in die aand! Sy is beslis 'n waardevolle deel van ons span. Ons waardeer jou ondersteuning
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply26 Mar 2025, 06:24
Official
Goeie dag Zelna,