SG
Stephan G

1 reviews | Active since Apr 2026

16 Apr 2026, 15:29

Wil net baie dankie sê aan Debt Rescue vir hulle goeie diens

Wil net baie dankie sê aan Debt Rescue vir hulle goeie diens. Lucy Davids het my meer vertel en inligting gegee en met die beste persoonlikheid en vriendelikheid elke vraag beantwoord wat ek het. 5 ⭐ aan Lucy Davids.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply16 Apr 2026, 15:31
Official
Goeie dag Stephan

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel.

Ons is baie bly om te hoor dat jy goeie diens van Debt Rescue ontvang het en dat Lucy Davids jou met soveel vriendelikheid en ‘n uitstekende persoonlikheid bygestaan het. Dit is fantasties om te weet dat sy al jou vrae deeglik beantwoord het en jou van die nodige inligting voorsien het.

Baie dankie vir die 5⭐ vir Lucy—dit beteken baie vir ons! Ons waardeer jou vertroue en is altyd hier om te help.

Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue