PB
Paulana B
1 reviews | Active since Oct 2019
19 Nov 2025, 09:27
Spesiale dankie aan Memory van Dagwood en Lana
Vandag wil ek n oomblik vat om Memory te bedank. Jou vriendelike hulpvaardigheid en vinnige oplossings vir ons vrae is regtig n riem onder die hart. Jou vrolike geaardheid, kalm en professionele manier waarop jy alles hanteer spreek regtig tot diep in ons vir die nodige gerusstelling. Debt rescue Kemptonpark hiermee wil ons net sรจ baie dankie vir julle ook en met die puik keuse van jul personeel. Met iemand soos Memory op jul span sal enige persoon gerus voel. Doen so voort.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
19 Nov 2025, 09:30Goeie dag Paulana
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! ๐ Ons waardeer dit opreg dat julle โn oomblik geneem het om Memory te bedank vir haar vriendelike hulp, vinnige oplossings en die professionele en kalm manier waarop sy alles hanteer. Dit is heerlik om te hoor hoe haar vrolike geaardheid gerusstelling bring.
Dankie ook aan julle vir die waardering vir ons Kemptonpark-span โ ons is werklik trots op mense soos Memory wat elke dag โn verskil maak. Doen so voort, en baie dankie vir julle mooi woorde! ๐
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue
Debt Rescue's reply19 Nov 2025, 09:30
Official
Goeie dag Paulana