ZM
Zelna M
1 reviews | Active since Mar 2025
07 Jul 2025, 17:24
Shannon @Debt Rescue SA is die beste dame sy gaan uit haar pad om n mens te help ek druk op haar knoppie maak nie saak watter tyd vd dag nie sy antwoord en help my die beste
Shannon @Debt Rescue SA is die beste dame sy gaan uit haar pad om n mens te help ek druk op haar knoppie maak nie saak watter tyd vd dag nie sy antwoord en help my die beste. Baie dankie Shannon
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
08 Jul 2025, 06:16Goeie dag Zelna,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! 💚
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! 💚
Ons is so bly om te hoor dat Shannon só ‘n positiewe verskil in jou ervaring by Debt Rescue maak. Sy is inderdaad ’n ongelooflike dame wat altyd haar beste gee om ons kliënte te ondersteun – ongeag die tyd van die dag. Ons sal beslis jou waardering met haar deel!
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue
Debt Rescue's reply08 Jul 2025, 06:16
Official
Goeie dag Zelna,