KH
KARIN H
1 reviews | Active since Oct 2025
20 Feb 2026, 16:57
RATING OF SERVICES
Ek wil net graag kommentaar lewer oor die dienste van hierdie firma , vandat Memory daar werk het ek nog net die beste diens gekry , ek sal enige iemand met vrymoedigheid verwys na haar toe , groete en heerlike dag , Karin Heennop
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
20 Feb 2026, 17:00Goeie Middag Karen
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat Memory se vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel.
Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply20 Feb 2026, 17:00
Official
Goeie Middag Karen