CJJPE
Cornelia J J P EKSTEEN
1 reviews | Active since Jan 2026
29 Jan 2026, 12:29
Puik diens deur die span van Debt Rescue
Baie dankie Debt Rescue vie julle wonderlike hulp en bystand tot die einde van my proses by julle. Julle word verseker hoog deur my aanbeveel. Besonderse dank aan Anatasia, Memory, Marlize en Annaline. Memory en Anatasia het selfs gedurende aftyd en na ure behulpsaam gewees. Nogmaals baie dankie aan hierdie puik span. julle is tops !!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
29 Jan 2026, 12:32Goeie dag Cornelia
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! 🌟 Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat jy deur die hele proses wonderlike hulp en bystand ontvang het, en dat jy ons met vertroue sal aanbeveel.

’n Besonderse dankie vir die erkenning aan Anastasia, Memory, Marlize en Annaline—ons is trots om te hoor dat Memory en Anastasia selfs gedurende aftyd en na ure behulpsaam was. Dit wys regtig hul toewyding en passie vir ons kliënte.
Nogmaals dankie vir jou mooi woorde en ondersteuning. Hierdie span is beslis tops, en ons is dankbaar vir jou vertroue in Debt Rescue! 💙
Vriendelike Groete
Debt Rescue Span
Vriendelike Groete
Debt Rescue Span
Debt Rescue's reply29 Jan 2026, 12:32
Official
Goeie dag Cornelia