CR
Charney R

1 reviews | Active since Nov 2021

02 Nov 2021, 08:35

N Engel Van Bo

Van Trane To Glimlagte.... Memory Oosthuizen, n Engel vir my gestuur wanneer ek haar die nodagste gehad het.... Ek is al lank met Debt Rescue, Nog nooit enige probleem gehad nie maar toe daar n probleem opduik was ek ontvang en gehelp met ope hande.. Diens wat ek by geen ande organisasie ontvang het nie en al was ek in trane was Memory Oosthuizen vroolik en behulpsaam in alle manniere moontlik, Sy het my gehelp en my probleem opgelos in n paar minute.. Sy het uit haar pad gegaan om my ook beter te laat voel in alle opsigte wat n wonderlike persoon en wat se wonderlike diens van n maatskapy. Dankie Baie vir jou diens en jou passie vir jou werk en jou mede mens, Memory Oosthuizen My Engel van bo.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply02 Nov 2021, 11:20
Official
Good day,
 
 Thank you for the wonderful compliment.
 
 We value the excellent service provided to you by our employees and appreciate the positive feedback received from you as our valued client. It is through your compliments and positive criticism that we will be able to offer our clients a superior customer service experience.
 
 Once again we appreciate your positive feedback and look forward to continuously serving you.
 
 Regards,
 
 Debt Rescue Team