1 reviews | Active since Dec 2021
Memory was so oulik! Ek sukkel al 3 weke om myself af tehaal van Debt Review af, het met baie mense gesels en niemand het soveel moeite, tyd en liefde ingesit soos sy nie. Baie dankie Memory vir jou harde werk, jou omgee vir jou kleinte en jou liefde wat jy wys vir jou werk. Julle het n groot asset vir julle besigheid, pas haar mooi op
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.