KK
Karina K

1 reviews | Active since Jan 2026

27 Jan 2026, 18:45

Memory baie goed vir Debt Rescue

Memory Baie dankie vir al jou jou harder werk met al my goed my is die beste. As ek vir jou email en vrae dan kry ek dadelik terugvoer van jou af.

Debt Rescue Memory is baie goed vir julle sy is baie goed in haar werk wat sy doen.

Karina Kilian

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply27 Jan 2026, 19:54
Official
Hi Karina, 

Baie dankie vir die mooi resensie vir Memory! 
Ons is baie bly en dankbaar vir haar uitstekende kliënte diens en poog om dit altyd so te hou. 

Vriendelike Groete, 
Debt Rescue Span