S
Susan
1 reviews | Active since Mar 2026
17 Mar 2026, 14:13
Lucy Davids Baie dan...
Lucy Davids Baie dankie vir die goeie diens wat jy ons gebied het!! Jy stap die ekstra myl en maak n verskil! Susan
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
17 Mar 2026, 14:15Goeie dag Susan
Baie dankie, Susan, dat jy die tyd geneem het om jou mooi terugvoer met ons te deel.
Ons is baie bly om te hoor dat Lucy Davids goeie diens gelewer het, die ekstra myl gestap het en ’n verskil gemaak het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat haar toewyding en ondersteuning ’n positiewe impak op jou ervaring gehad het.
Ons sal beslis jou waardering met Lucy en die span deel. Dankie dat jy Debt Rescue vertrou op jou finansiële reis. 💙
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply17 Mar 2026, 14:15
Official
Goeie dag Susan