WW
Werner W

1 reviews | Active since Dec 2025

17 Jan 2026, 08:22

Leandri Bezuidenhout...

Leandri Bezuidenhout het vinnig gehelp, wanneer ek tyd gehad het en nogal in Afrikaans.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply17 Jan 2026, 08:31
Official
Goeie more Werner

Dankie vir die terugvoer.  Baie bly Leandrie kon jou vinnig behulpsaam wees en in jou taal kommunikeer.

Groete
Marlize
Debt Rescue