EJvR
Elmarie Jansen van Rensburg

1 reviews | Active since Feb 2018

08 Nov 2019, 10:00

Klagte

Goeie more, my seun Jacques Jv Rensburg wil 'n klag le. Hy het in 2017 gevra hulle moet asb sy MTN en Vodacom rekening by sy premie sit. Daar is vir hom gese hy moet net nuwe regskoste betaal dan kan hulle dit vir hom reel. Hy het Desember 2017 die regskoste betaal. Hy stuur gereeld mails na Lindiwe Tlou maar daar word niks aan die saak gedoen nie. In tussen kry hy elke dag oproeppe wat hy moet verduidelik wat aan gaan. Ek dink daar is net mense wat nie hulle werk doen nie.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply08 Nov 2019, 10:35
Official
Good day,

Thank you for bringing this matter to our attention and affording us the opportunity to assist.

It is never our intention to cause you any frustration.

One of our Complaints Resolution Consultant will investigate the matter at hand and avail you with feedback to your provided contact details.

Regards,

Debt Rescue Team.