EL
Elize L

1 reviews | Active since Jan 2017

27 Aug 2025, 18:59

Jy is die beste

Marlize van Wyk baie dankie vir al jou hulp en bystand jy het ons elke stap gehelp jy is amazing nogmals dankie vir alles.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply28 Aug 2025, 11:38
Official
Goeie dag Elize,

Baie dankie vir die pragtige kompliment! 🌟 Ons is so bly om te hoor dat Marlize jou elke stap van die pad kon bystaan en ondersteun. Jou waardering beteken baie vir ons, en ons is trots om iemand soos Marlize op ons span te hê. 🤍 Dankie dat jy Debt Rescue gekies het! 

Vriendelike Groete
Debt Rescue