C
Charmaine

1 reviews | Active since Jul 2025

28 Jul 2025, 08:12

Hello hul het ons ba...

Hello hul het ons baie mooi gehelp en ek sal die dame aanbeveel

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply28 Jul 2025, 08:16
Official
Goeie dag Charmaine.

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat die konsultant  julle mooi gehelp het en dat jy haar selfs sal aanbeveel. Jou terugvoer beteken vir ons baie – kliëntediens van gehalte is altyd ons doel. 

Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue