GGg
Güstav Gunter gustavgunter
1 reviews | Active since Apr 2022
18 Feb 2026, 15:55
Ek het die beste diens gekry by Debt Rescue
Ek het die beste diens gekry by Debt Rescue. Frederick Ruiters en sy span is die beste
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
18 Feb 2026, 15:58Goeie dag Gustav
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel. Dankie dat jy Debt Rescue gekies het!
Vriendelike groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply18 Feb 2026, 15:58
Official
Goeie dag Gustav