Dd
Delmarie delmarie.cronje
1 reviews | Active since Oct 2025
30 Oct 2025, 16:47
Ek en my familie het deur ’n moeilike finansiële tyd gegaan en het met Debt Rescue ****ak gemaak vir hulp
Ek en my familie het deur ’n moeilike finansiële tyd gegaan en het met Debt Rescue ****ak gemaak vir hulp. Van die begin af is ons met soveel respek en begrip gehelp. Rochelle von Mollendorf het my deur elke stap van die proses gelei en was altyd vinnig om terug te antwoord as ek vrae gehad het. Alles is mooi en duidelik verduidelik, en die hele proses was baie vinnig en professioneel. Dankie aan Rochelle von Mollendorf en die hele Debt Rescue-span vir die verligting wat julle aan my en my familie gebring het – ons kan weer asemhaal en weet alles is onder beheer! 🌟
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Debt Rescue's replyOfficial
30 Oct 2025, 16:51Goeie middag Delmarie
Baie dankie vr die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly Rochelle het jou van die begin af gehelp en alles aan jky verduidelik. Ons is altyd beskikbaar om te help wanneer jy uitreik
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue

Debt Rescue's reply30 Oct 2025, 16:51
Official
Goeie middag Delmarie