rr
roux.facebook roux.facebook

1 reviews | Active since Feb 2017

17 Aug 2026, 11:57

Eerstens was ek verlig, want ek was deur Vicky in Afrikaans gehelp

Eerstens was ek verlig, want ek was deur Vicky in Afrikaans gehelp. Ons het per whatsapp en per telefoon gekommunikeer. Vicky was vriendelik en het my gou gehelp met nodige inligting. Vicky se terugvoering was vinnig en deeglik gewees. Ek sal haar enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply17 Aug 2026, 12:18
Official
Goeie dag Ruan

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! 💙 Ons is so bly om te hoor dat jy verlig gevoel het om deur Vicky in Afrikaans gehelp te word en dat julle maklik deur WhatsApp en telefoon kon kommunikeer. 🙏🏽

Dit is fantasties om te weet dat Vicky vriendelik was, jou vinnig van die nodige inligting voorsien het en dat haar terugvoering deurgaans vinnig en deeglik was. 🌟

Ons waardeer dit opreg dat jy Vicky enige tyd sal aanbeveel. Ons sal seker maak dat sy jou pragtige terugvoer ontvang. Baie dankie dat jy Debt Rescue vertrou het om jou op jou reis te ondersteun! 💙

Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue