PP
Pieter P

1 reviews | Active since Oct 2020

22 Aug 2024, 17:37

Diens

Bly weg! Dit klink en lyk maklik om uit 'n finansiële verknorsing te kom, maar sodra jou skuld gedelg is, veral as jy dit self by die bank gaan doen, is daar geen diens meer nie. Ek het al my skuld 4 jaar terug skoon gemaak, met erfgeld wat ek ontvang het. Nog steeds is ek egter nog enige banksake doen, kar koop ens nie, aangesien ek steeds onder Debt Rescue is.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply23 Aug 2024, 09:28
Official
Goeie dag 

Ons vra onverskoning vir die frustrasie wat veroorsaak is.

Neem assebleif kennis dat as daar nog uitstaande voorafbetaalde briewe is ,dat die uitklaringsertifikaat sonder die briewe nie kan uitreik nie.
Indien betaalde briewe aanstuur word sal die klaringsertifikaat  uitgereik word  en die vlag van vanaf U se naam verwyder.

Debt Rescue Span.