PB
Paulana B

1 reviews | Active since Oct 2019

12 May 2025, 11:26

Dept rescue Kemptonpark

Hiermee vil ek net vir Memory baie dankie sè vir haar behupsaamheid en vriendelikheid. Altyd daar as jy op haar knoppie druk. Fantastiese mensie.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply12 May 2025, 11:31
Official
Goeie dag Paulana,

 Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat Memory se behulpsaamheid en vriendelikheid vir jou ’n verskil gemaak het. Sy is regtig ’n fantastiese deel van ons span, en ons sal beslis jou waardering met haar deel. 

Groete 
Marlize
Debt Rescue