PV
Phillip V

1 reviews | Active since May 2018

11 May 2018, 15:34

Dept Rescue.

Ek Phillip Jacobus Visser wil eerstens my dank betuig aan Dept Rescue wat my byna 4 jaar gelede gehelp het toe ek nie lig in die tonnel kon sien oor my finansies en dat hulle my behulpsaamheid was asook hulle vriendelikheid deur die jare. Ook wil ek my dank betuig aan Carlos de Paiva wat so behulpsaam was 'n puik diens lewer. Ek sal waarlik Dept Rescue aanbeveel vir enige een wat waarlik in enige finasiële nood verkeer en nie meer weet watter kant toe of waarna toe te gaan. Glo my ek het geen fout gemaak en vandag is ek dankbaar dat Dept Rescue my gehelp het. Weereens dankie aan Dept Rescue en personeel. Phillip.

0
Replies (1)
Debt Rescue
Debt Rescue's reply11 May 2018, 15:41
Official

Good day,

Thank you for the wonderful compliment.

We value the excellent service provided to you by our employees and appreciate the positive feedback received from you as our valued client. It is through your compliments and positive criticism that we will be able to offer our clients a superior customer service experience.

Once again we appreciate your positive feedback and look forward to continuously serving you.

Regards,

Debt Rescue Team.